8. ’n Laaste woord van advies
Hein som die moets en moenies op van skuld, beleggings en besparings en gee hoop vir diegene wat dit nodig het.
Episodes
8
Latest episode
Apr 2024
Language
EN-US
Trudie Myburgh Media
Hein som die moets en moenies op van skuld, beleggings en besparings en gee hoop vir diegene wat dit nodig het.
Niks is onmoontlik nie, maar weet wie jy is en maak seker jy gebruik jou brein- en sweetkapitaal oordeelkundig.
Maak vroegtydig planne om ekstra geld ná aftrede te verdien, moenie aan jou pensioengeld raak nie, onthou van belasting en hou jou brein aan die gang!
Kyk só finansieel slim na verblyf in ’n ouetehuis, maak seker jy het iemand na aan jou wat jou finansies en wense help bestuur en moenie jou eie geld steel nie!
’n Opwindende tyd in jou lewe solank jy nie roekeloos raak nie. Maak voorsiening vir ’n onverwagte krisis en moenie te veel geld aan jou kinders weggee nie.
Die aftreedekade. Moenie jouself te gou begin bederf nie, werk so lank as wat jy kan en maak seker jy het nie meer skuld nie.
Dié belangrikste dekade om jou finansies in orde te kry. Die moets en moenies om nou die grootste slaggate te vermy.
Welvaart beteken nie net beleggings en spaar nie. Jou ingesteldheid oor geld is ewe belangrik.
Claim this listing to keep it up to date, reach guests who want to pitch you, and manage bookings with Guestify.
Claim this listing