Find partners
At Lunch

At Lunch

Hosted by OFM

Episodes

150

Latest episode

Oct 2026

Language

EN

About the show

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.

Listen to episodes

60 recent
October 12, 20265 min

'Besproei vir Groei'-projek sluit op 31 Oktober, en Mayford nooi jou om in te skryf

As jou skool beskik oor 1 tot 5 hektaar grond en 'n waterbron, kry jou sakeplan gereed en besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of reinkeafrica.co.za om nou in te skryf!- OFM is die trotse Media vennoot van die Besproei vir Groei landbou skole projek. Pulane Nel-Sekepe gesels met Carina Davis van Mayford Seeds oor hul rol in hierdie projek

October 2, 20264 min

Nampo Alfa 2026: Dr. Dirk Strydom

Besturende Direkteur van NAMPO gesels met Pulane Nel-Sekepe vandag oor Nampo Alfa 2026. Wat alles te sien is die naweek, wat gesinne kan verwag en beleef, en dan ook waantoe hul Nampo Alfa wil laat groei vir die toekoms. Hierdie is jou uitnodiging om dit nou te gaan bywoon.

September 28, 20264 min

JF Vat Vlam 2026

Pulane Nel-Sekepe gesels met Henri Wilken, skoolhoof by Jim Fouche Hoërskool, sowel as Merice Erasmus van bemarking. Hul deel met ons die opwindende nuus oor hul 2026 fondsinsameling wat plaas vind op 24 Oktober saam met die Piesangskille: JF Vat Vlam Vir meer inligting, kontak: 0632026387 of bemarking@jf.co.za

September 23, 20264 min

Irene-Louise van Wyk laat ons dans met nuwe treffer

Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem Wat beteken die naam? Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk? Wat is haar rede vir musiek maak? Dit is alles vrae wat Irene-Louise beantwoord in haar gesprek met OFM.

September 22, 20264 min

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.

September 18, 20264 min

Beefmaster Kimberley: Andre Young oor die perfekte braai snitte en meer

Andre Young, Kleinhandel Bestuurder gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoekom Beefmaster Factory Shop so uniek is. En hy leer ons meer oor alles waarna jy moet kyk as jy vleis kies vir 'n braai.

September 18, 20263 min

Beefmaster Kimberley: Andre Young oor hul Friday Braai Day

Pulane Nel-Sekepe gesels met Andre Young, Kleinhandel Bestuurder by die Beefmaster Factory Shop in Kimberley. Hul praat oor wat alles vandag daar gebeur, en waarom Beefmaster die geleentheid aanbied.

September 15, 20263 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of reinkeafrica.co.za om jou skool se motivering en sakeplan voor 31 Oktober in te dien!

September 11, 20264 min

Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.

September 11, 20264 min

Gimmies - Michael van der Merwe

Pulane Nel-Sekepe gesels met Mnr. Michael van der Merwe, Hoërskool Gimnasium Potchefstroom. Hy vertel ons meer van die vennootskap tussen Gimmies en Chery Potchefstroom, en hoe preise die Win-a-car kompetisie die skool help met fondsinsameling. Die detail word gedeel van wat presies jy moet doen om in te skryf en hoeveel die kaartjies kos.

Is this your show?

Claim this listing to keep it up to date, reach guests who want to pitch you, and manage bookings with Guestify.

Claim this listing