
Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 3
Anita gesels Verder oor ons Identiteit in Christus JesusWie bepaal Jou waarde?

Episodes
44
Latest episode
Jul 2025
Language
EN
Ons gesels oor ons verhouding en groei met Jesus Christus. Ons stop gereeld hier, want dit is hier waar ons leer wat saak maak. Waaroor als regtig Gaan. Mag elke potgooi God verteenwoordig, Hom Al die eer gee en ons Nader aan Hom bring. Ons gesels oor die Woord van God, ons bid saam en ons Worship saam. Ons gesels oor heel word, vol word en weer vol blydskap word. Ons huidige programme sluit in: 🎙️Joernaal van 'n oorwinnaar Verskeie aanbieders deel met ons hul eie unieke stories van oorwinning, waaruit jy in Jou daaglikse lewe kan baatvind en leer dat daar ook oorwinning vir jóú is. 🎙️Gevorm deur die Pottebakker Stories uit die werkswinkel van 'n pottebakker, waar ons leer wat dit regtig beteken om gevorm te word deur die Ware Pottebakker. Feite wat Jou anders laat begin kyk na ons liefdevolle Vader. Christelle vertel vir ons in diepte meer oor die geheimenisse rondom pottebakkery. Fisiese en geestelik. 🎙️Alles Uniek Boekklub Ons gesels met uitgewers, skrywers en verkopers oor die nuutste boeke of top-verkopers. Inhoud van boeke, skrywers, stories en meer word bekend gestel. Hier hoor ons nie net van fiksie tot ware verhale nie, maar leer ken die dieper stories agter elke skrywe. Alles Uniek. Alles vir Jesus Christus. Mattheus 6:33 Soek allereers die Koningkryk van God en Sy geregtigheid en Al hierdie dinge sal vir jou bygevoeg word.

Anita gesels Verder oor ons Identiteit in Christus JesusWie bepaal Jou waarde?

In die tweede aflewering in die nuutste reeks oor Identiteit, gesels Anita, Christelike Berader, verder oor ons identiteit in Christus Jesus

In hierdie reeks gesels Anita, Christelike Berader en skrywer oor IdentiteitVan Slagoffer na Oorwinnaar

VergifnisSo 'n belangrike aksie wat ons moet Neem. Teenoor Ander sowel as onsself.Jy kan van 'n slagoffer groei na 'n overcomer In Christus JesusOns kuier saam in die laaste aflewering in hierdie reeks oor Gebrokenheid.

Wat is my liefdestaal en hoe gebruik ek dit?Wat het die Liefdestale te doen met my Gebrokenheid? Wat laat my Geliefd of verwerp voel?Luister saam en leer hoe om te groei van slagoffer na Oorwinnaar.

Die rol van broers en sustersIn hierdie episode gesels Anita van Zyl, Christelike Berader, verder oor waar Gebrokenheid vandaan kom.Jy kán genees en vry raak!Van Slagoffer tot Oorwinnaar!

Psalm 139God weet alles, kan enige iets herstel, Hy is bo alle omstandighede.God omsluit ons van alle kante.

Van Slagoffer tot OorwinnaarJy kan genees van wonde uit Jou ouerhuis, hoe Klein ookal. Anita van Zyl, Christelike Berader gesels Verder in die reeks oor Gebrokenheid oor die rol van 'n moeder en haar inpak in Jou lewe (ook joune in Jou kind se lewe)

In hierdie aflewering gesels Anita oor die rol van 'n Vader in die reeks oor Gebrokenheid.

Gebrokenheid - Episode 7. - Hemelse GesinHoe lyk die vrug (bv. Aggressie, woede,hartseer ens.) in Jou lewe?Wat is die wortel hiervan? Wat was Jou behoefte gewees? Waar het die Gebrokenheid (hetsy dit hoe Klein) vandaan gekom?Wat is die rolle van 'n pa, ma en broers/susters?Luister saam na die eerste deel oor Gesinne.
Claim this listing to keep it up to date, reach guests who want to pitch you, and manage bookings with Guestify.
Claim this listing