Find partners
The Joyride

The Joyride

Hosted by OFM

Episodes

150

Latest episode

Oct 2026

Language

EN

About the show

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.

Listen to episodes

60 recent
October 13, 20262 min

Weird Wide Web - KI-kamera volg die verkeerde "voorwerp" tydens sokkerwedstryd

’n Skotse sokkerklub het ’n kameraman vervang met ’n kamera wat deur kunsmatige intelligensie beheer word en ’n kaal kop vir die sokkerbal aangesien het.

October 12, 20262 min

Weird Wide Web - Man laat trousertifikaat op sy arm tatoeëer

Die meeste mense gee vir hul lewensmaats blomme, sjokolade of 'n romantiese ete vir Valentynsdag. Maar 'n man in Thailand het besluit dat dit bloot nie permanent genoeg is nie!

October 6, 20262 min

Weird Wide Web - Supermarkte in Tokio gebruik die gesig van 'n bekende persoon om blaarslaai te verkoop!

Supermarkte regoor die stad verkoop onlangs blaarslaaikoppe wat in deursigtige plastiek toegedraai is, waarop die ernstige gesig van die legendariese Japannese akteur Tatsuya Fujiwara pryk.

October 5, 20262 min

Wide Web - Vals krokodil veroorsaak 'n werklike noodgeval

’n Man van 30 in Singapoer staan ​​tereg op strafregtelike aanklagte nadat hy na bewering ’n KI-gegenereerde prent van ’n krokodil geskep en dit aan ’n kollega gestuur het.

September 30, 20262 min

Weird Wide Web – Swaar boetes ingestel in Singapoer se openbarevervoersektor

Singapoer se vervoerowerheid sê passasiers wat hul voete op sitplekke sit, kan deur ’n boete van tot 500 Singapoer-dollar – ongeveer R6 500 – in die gesig gestaar word.

September 29, 20263 min

Weird Wide Web -Speletjiekampioen eet palings as deel van sy opleiding.

Yuki Kurihara is 'n 11-jarige Japannese e-sport-wonderkind wat sy debuut by die Asiatiese Spele gemaak het in *Puyo Puyo Champions*, 'n vinnige legkaartspeletjie.

September 28, 20263 min

Weird Wide Web – Aanlyn speletjies knou pa se bankrekening

’n Negejarige seun het meer as R2 miljoen bestee om sy video’s te bevorder.

September 25, 20263 min

Feel Good Friday – Gemeenskap spring almal in om otter te red

’n Hele gemeenskap is nodig om ’n kind groot te maak, maar in Alert Bay, Brits-Columbië, het dit ’n hele gemeenskap geneem om ’n ottertjie te red.

September 24, 20263 min

Weird Wide Web – Wetenskaplikes begrawe onderklere

Wetenskaplikes in Switserland het met ’n ongewone manier vorendag gekom om die gesondheid van grond te toets. Hulle het meer as 2 000 paar katoenonderklere in tuine, landerye, weivelde en grasperke begrawe.

September 23, 20264 min

Conspiracy Corner - Pentagon releases Wormhole files

On 18 September, the Pentagon released another batch of UFO files. And hidden among the documents are actual US military intelligence studies with titles that will make you stop and pay attention!

Is this your show?

Claim this listing to keep it up to date, reach guests who want to pitch you, and manage bookings with Guestify.

Claim this listing